Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530800 | Published: November 15, 2021 | Paperback

Die skarrelwarrels

Die skarrelwarrels

Illustrator:Erna van der Merwe
Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet vervoer word na die konsertsaal. Offisier Mier se voertuig het egter nie plek vir die Skarrelwarrels én hulle bagasie en musiekinstrumente nie. Hulle moet 'n briljante plan beraam om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle vertoning.
* Ekstra: QR-kodes, aanlyn aktiwiteitsgids, liedjie en dans..

View full details