Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530824 | Published: February 1, 2023 | Paperback

Meer as woorde

Meer as woorde

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Cascione maak haar debuut met Meer as woorde. Dit ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe. Aan
die einde van die bundel is daar vertalings uit Italiaans, haar derde taal, asook uit Engels en Spaans.

Rina Cascione het haar professionele loopbaan, en die jare daarna, aan die kunste gewy. Sy het musiek op Stellenbosch studeer, met ’n verdere drie jaar oorsee, in Strasbourg en Genève. Sy het ’n B.A.graad, met onder andere kunsgeskiedenis, Frans en Duits by Unisa behaal. Met haar terugkeer het sy klavier en musiekgeskiedenis aan die Musiekdepartement van die Technikon in Pretoria (die huidige TUT) doseer en landwyd as musiekeksaminator vir Unisa opgetree. Sy het ook op die keuringspaneel van Unisa se Internasionale Klavierkompetsie gedien.

Author Rina Cascione

View full details