ISBN: 9781928530848 | Published: November 15, 2021 | Paperback
Vlug van die nag
Vlug van die nag
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Iewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.
Vlug van die Nag is 'n boeiende moordroman, met 'n asemrowende storie wat strek van die drang tot oorlewing, tot liefde, en die onselfsugtige begeerte om te beskerm.
Author June Botha
Share
