1
/
of
1
ISBN: 9781928530916 | Published: November 18, 2021 | Paperback
Minjonet en bitterbos
Minjonet en bitterbos
Author:Thomas Deacon
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Minjonet en bitterbos is Thomas Deacon se vyfde digbundel in Afrikaans.
Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, 'n herbesoek aan dit wat was en 'n skrynende begeerte daarna. Deacon slaag uitmuntend daarin om die oerbron van herinnering en nostalgie telkens deur 'n ander merafoor, 'n ander tyd en met ander woorde te laat spreek. Die bundel bevat ook 'n heuglike inslag van Boerneef se loslittige Afrikaans met 'n voorkeur vir die kontreiwoord en -uitdrukking.
Author Thomas Deacon
Share
