Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530985 | Published: March 1, 2022 | Paperback

Huil van die Naguil

Huil van die Naguil

Author:June Botha
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wanneer die Naguil huil, glimlag Mördare, die gevreesde moordenaar, wrang en trek sy swart leerhandskoene hoër teen sy gewrigte op. Sy skadu glip ongemerk tussen die swart skynsel van die bome deur - al langs die rivier af tot by sy slagoffer op die oewers van die Vaalrivier.
Sou die roep van die Visarend, die brul van die Leeu en die lag van die Hiëna, Mördare terselfdertyd ook die prooi van die Jagluiperd maak die nag toe hy sy verterende hart in die hunkering na liefde verloor het?
'n Moordroman gevul met gril-sensasie en die onbevredigende behoefte om bemin te word -
'n toonbeeld van haat, misleiding en eweneens die smagting na erkenning en liefde.

Author June Botha

View full details