1
/
of
1
ISBN: 9781928530992 | Published: May 11, 2022 | Paperback
Die Siener: Deur die oë van Gerald Burger
Die Siener: Deur die oë van Gerald Burger
Author:Yolanda Barnard-Lemmer
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Gerald Burger is een van die land se bekendste sieners. Gedurende 2019 het hy die hoofkarakter in sy eie reeks, Die Siener, wat op kykNET uitgesaai is, geword. Dié reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar. Die Siener: deur die oë van Gerald Burger bied 'n in-diepte blik op die lewe van 'n heldersiende. 'n Individu wat geseën is met die gawe om met die bonatuurlike te kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die “anderkant” oor te gaan.
Author Yolanda Barnard-Lemmer
Share
