ISBN: 9781990915024 | Published: January 1, 2020 |
Donkerhoek
Donkerhoek
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het reeds 'n hele paar maande gewoed. Die Boerekrygers was moeg, hul veglus min en hul moreel laag. Teen 31 Mei 1900 wou die voorste krygsleiers van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) 'n vredesaanbod aan die Britse bevelvoerder maak, maar hul bondgenoot in die oorlog, die Vrystaat, dwing hulle om die stryd voort te sit.
Op 11 en 12 Junie 1900 vind die Slag van Donkerhoek (ook genoem Diamond Hill) ten ooste van Pretoria plaas. Die afloop van hierdie veldslag was teen alle verwagtinge in - inderdaad 'n keerpunt vir albei partye.
Sluit 'n verwyderbare kaart van die veldslag in.
Author Andries Breytenbach
Author SAAWK
Share
