Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781990915147 | Published: January 15, 2021 |

Die Christen en sy werk

Die Christen en sy werk

Author:Wikus Buys
Author:SAAWK
Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie.'
Dié woorde uit die wet van God, soos opgeteken in Eksodus 20, is baie bekend aan Christene. Hoewel dié gebod vereis dat 'n mens nie op die Sabbat mag werk nie, bevat dit ook 'n belangrike opdrag aan die gelowige, naamlik om wel ses dae lank te werk.
Oordink gelowiges regtig wat 'werk' binne 'n geloofskonteks beteken? Wat is die verband tussen werk en identiteit? Watter riglyne bied die Bybel ten opsigte van rus, mededinging in die werkplek en werkverslawing? Die Christen en sy werk: Etiese aspekte in die werkplek ondersoek die besondere band wat tussen die Christen en sy werk bestaan op beide filosofiese en praktiese vlak.
Medewerkers sluit onder andere in Flip Buys, Dirk Hermann, Hannes Noëth, Marisa Engelbrecht, Victor d'Assonville, Henk Stoker en Michael Heyns

Author Wikus Buys

Author Paul Maritz

Author SAAWK

View full details