Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781990915178 | Published: February 1, 2023 | Hardcover

Ter wille van oorlewing, ideologie en geld

Ter wille van oorlewing, ideologie en geld

Author:SAAWK
Regular price R 450
Regular price R 0 Sale price R 450
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Johannes D. Froneman se boek Ter wille van oorlewing, ideologie en geld handel oor die geskiedenis van die Afrikaanse joernalistiek, ʼn ontwikkelende storie wat lewenskragtig op soveel plekke en maniere ontplooi. Hierdie boek - ʼn eerste in Afrikaans - vertel iets daarvan deur op verskeie belangrike temas te fokus. Dit is nie ʼn omvattende geskiedenis van die massamedia nie, maar bied wel interessante perspektiewe wat die rykheid van die Afrikaanse joernalistiek oopbreek.

Die boek is gemik op jonk en oud, op jong joernaliste én diegene wat as joernaliste of mediagebruikers ʼn stuk van dié geskiedenis beleef het. Uiteindelik vertel dit die verhaal van hoe die Afrikaanse joernalistiek gehelp het om ʼn taal en ʼn betekenisvolle leefwêreld te skep.

Die boek is in sagteband, op glanspapier gedruk en bevat ʼn groot aantal volkleurfoto's van koerante, tydskrifte en mediamense op die 340 bladsye.

Author Johannes D. Froneman

Author SAAWK

View full details