1
/
of
1
ISBN: 9781990957284 | Published: September 21, 2020 |
Swartslang
Swartslang
Author:Thomas Deacon
Regular price
R 59
Regular price
R 150
Sale price
R 59
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die lewe spoeg vir Bohato bitterwater. Vir hom, wat met die vlies om sy kop gebore word, geskied daar nie geregtigheid nie.
Swartslang is altyd daar en hy vrees hom. Maar Bohato gee nie moed op nie, nie eens op die myne wanneer die pad te lank word vir hom nie.
Net toe hy dink sy voete roer op die pad wat die Modimo vir hom oopgekrap het, is Swartslang se skadu terug.
Author Thomas Deacon
Share
