Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781990958823 | Published: January 1, 2020 |

Randfigure Stemme van toe tot nou

Randfigure Stemme van toe tot nou

Author:SAAWK
Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

RANDFIGURE - Stemme van toe tot nou - 1990 - 2020 ter viering van 30 jaar van vroue in die amp
Randfigure is 'n monumentale boek, aangesien dit die eerste boek is wat deur die NG Kerk in SA Argiefreeks uitgegee is. Dit bestaan uit 'n bundel toegeligte verhale of stories, uitgegee ter viering van 30 jaar van vroue in die amp met Lisel Joubert en Isabel Murray as redakteurs. Die boek is opgedra aan wyle prof Mary-Anne Plaatjies van Huffel, 'n pionier, 'n stem en 'n “presence” wat 'n visie gehad het van 'n wêreld waar ons mekaar as mense sien. Die fokus van die bundel is op vroue as randfigure, veral in die sending, waar daar vir hulle ruimte was om hul beroepe te kon uitleef. Dis ook van groot historiese betekenis, aangesien dit die eerste boek is wat in die NG Kerk in SA Argiefreeks uitgegee is.

Author Lisel Joubert

Author Isabel Murray

Author SAAWK

View full details