1
/
of
1
ISBN: 9781991212467 | Published: December 14, 2021 |
Kruisvuur
Kruisvuur
Author:De Wet Potgieter
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die Nasionale Party se oorlog teen die sogenaamde Rooi Gevaar … internasionale boikotte en olie-embargoes … die skaduwêreld van spioenasie, teen-spioenasie en die vuil truuks van hartelose uitbuiters.
Met Kruisvuur wil ek graag hulde bring aan daardie talle onskuldige Suid-Afrikaners wat “ter wille van die groter saak” in die kruisvuur beland het. Hulle was collateral damage terwyl onaantasbare gesigloses willens en wetens met hulle lewens gespeel het, altyd met verskriklike gevolge.
Die eerste slagoffer in ʼn oorlog is mos die waarheid.
Author De Wet Potgieter
Share
