Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991234186 | Published: July 1, 2026 | Paperback

Polsslag

Polsslag

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Polsslag nooi jou om op reis te gaan deur die wonderbare skepping wat jou omring.

Die Skepper het presies geweet wat om te doen toe Hy die heelal beplan en tot stand gebring het: van die mikroklein atoom tot by die denkende, besluitnemende mens het God alles noukeurig gevorm. Sy grootheid strek van sy asemrowende natuurgeskenke aan aardbewoners tot by sy almagtige ingryping in sy kinders se lewe.

In Polsslag maak Johann van Zyl met 12 fassinerende Bybeltemas die leser opnuut bewus van die Almagtige se skeppingswonders, beloftes en seën.

Geniet die reis! 

Author Johann van Zyl

View full details