Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991237095 | Published: January 1, 2024 |

Ek bid vir jou

Ek bid vir jou

Illustrator:Frank Endersby
Regular price R 119
Regular price R 0 Sale price R 119
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.

Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.

Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.
Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.

• Kindervriendelike formaat: 254 mm x 245 mm
• 32 pp
• Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies
• Opregte en eenvoudige gebede
• Fonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees

Author Jean Fischer

Illustrator Frank Endersby

View full details