Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991245380 | Published: December 2, 2023 | Paperback

Liefdeskoors

Liefdeskoors

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dis ʼn groot keuse vir ʼn onafhanklike, professionele jongvrou: Sal sy haar eie toekoms ALLEEN uitkerf of haar begewe in die risiko van ʼn huwelik? Dit lê aan die hart van die emosies in LIEFDESKOORS. Maria ken van huis-uit die lyding van ʼn ongelukkige huwelik. Haar geluk en kuns is vir haar belangriker as om ʼn man aan haar sy te hê - totdat ʼn spesiale man toe opdaag. In LIEFDESKOORS vloei ʼn wêreldpandemie saam met die eb en vloed van ʼn verhouding.

View full details