ISBN: 9781991256034 | Published: July 6, 2023 | Paperback
Geloof, Hoop en Liefde
Geloof, Hoop en Liefde
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In Geloof, Hoop en Liefde vertel Rick Marais, ʼn bekroonde joernalis, stories van mede-Suid-Afrikaners. Hy skryf oor ʼn ma se verlange, oor koesisters, oor mense van die Oos-Vrystaat soos ou Slangvanger, oom Bokkie en Ouma Bettie. Hy raak ook aan Apartheid, die groot A, en hy skryf oor Bolandse rugbylegendes soos Ben Saunders, Alver Uys, Danver Olsen en Oom Jood, om so 'n paar te noem. Hy skryf oor sy swart vriend Piet wat nie ʼn skelm was nie en vertel waarom Laingsburg se droogte die boere in die distrik amper gebreek het. Hy skryf ook oor Oscar Pistorius en die Covid-pandemie en skryf vir oulaas oor Blikkies van Trompie en die Boksombende wat in 2023 oorlede is. Hy span die lyn fyn tussen geloof, hoop en liefde en vertel hoe dit op verskillende maniere in elke persoon wie se storie hy vertel sigbaar is.
Author Rick Marais
Share
