Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256164 | Published: August 15, 2023 | Paperback

Erf en elders

Erf en elders

Author:Kleinboer
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kleinboer (Fanie de Villiers) het aan die Oos Rand grootgeword in Pretoria studeer en woon in Yeoville ,,'n Johannesburgse woonbuurt wat beter dae geken het Hy het in die rekenaarbedryf gewerk voor die geskrewe woord hom getrek het Terwyl hy vir verskeie koerante en tydskrifte as taalversorger gewerk het, het hy drie romans en 'n digbundel geskryf Sy tweede digbundel erf en elders verskyn in Julie 2023
Hy skryf oor hoe hy en sy gesin in die stad oorleef oor herinneringe aan sy kinderjare en sy avonture in die “ asook oor die verliese wat die dood van geliefdes bring Hy ontsnap dikwels met 'n glasie wyn na 'n vuur in sy agterplaas

Author Kleinboer

View full details