Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256225 | Published: September 29, 2023 | Paperback

Claremont Daisy

Claremont Daisy

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“My geskiedenis onderwyser sê ::'Soort soek soort Hy sê die verskillende wildsbokke wei bedags saam, maar saans groepeer elke groep afsonderlik saam waar hulle oornag So bly die rooibokke, die blesbokke en die koedoes bymekaar sonder om met die ander bokke te meng ..””“Dit is 'n baie goeie voorbeeld, ou seun ..'n Volk moet suiwer bly anders verbaster hulle en beteken dit die einde van daardie volk
Ons groot plan om ons rassevraagstuk op te los gaan nog die wêreld laat regopsit
Hierdie was die denke van vele Suid Afrikaners in die Apartheid era Willie Hoods beskryf in sy roman CLAREMONT DAISY die verhaal van twee jongmense wat oor die kleurgrens heen verlief aak Ook herinner dit ons aan die donker tye in ons geskiedenis gedwonge verskuiwings die ontugwet paswette gewelddadige oproer
Moet mens weer daaraan herinner word? Besluit maar self of die wêreld na 1994 ten goede verander het

Author Willie Hoods

View full details