1
/
of
1
ISBN: 9781991256249 | Published: August 31, 2023 |
Moerasperd deur die nag is
Moerasperd deur die nag is
Author:Louis Jansen van Vuuren
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die skilder digter Louis Jansen van Vuuren se derde digbundel Moerasperd deur die nag is verbluffend Nie net verbluf die verse in hul uitkringende intertekstuele reikwydte nie, maar veral met die tematiese verkenning van 'n eietydse moeras wat terselfdertyd smerig én smeulend is
Moerasperd deur die nag is tegelykertyd digkuns én skildery én musiek die skerp lyne wat die dissiplines tradisioneel onderskei versmelt hier met bykans sfumatiese tegniek tot rokerige skimperde van klank en kleur en versmelodie Verbluffend inderdaad
Author Louis Jansen van Vuuren
Share
