Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256294 | Published: November 17, 2023 | Paperback

Sterretjiekind Naledi en ons eerste stories

Sterretjiekind Naledi en ons eerste stories

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Oumie, wat is godsdiens?” Dit het Naledi een middag ná skool vir haar Oumie gevra. En weet jy wat? Daar vertrek Naledi en haar Oumie toe op ʼn gróót avontuur en ʼn opwindende ontdekkingsreis reg rondom ons planeet op soek na dit wat mense godsdiens noem en wat vir hulle sin in hul lewe gee. Van Oos na Wes, en van Suid na Noord. Kom saam!

ʼn Lees-, dink, knip-, teken- en plakboek vir kinders en hul oumas (en oupas, en ma’s en pa’s, en onderwysers) oor ons wêreld se godsdienste en oortuigings en hoe om ons wêreld ʼn beter plek vir al haar kinders te maak.

Lizette is ook die skrywer van die gewilde Blou Feetjie (en haar storie wat net nooit ophou nie!) wat so graag by haar tien klippe gespeel het, en wat vir haar sulke waardevolle lewenslesse geleer het.

Author Lizette Rabe

View full details