Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256379 | Published: January 26, 2024 | Paperback

Reis na die Suiderland

Reis na die Suiderland

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Didi Dapper reis met haar bootjie na die Suiderland waar Freia op haar wag. Hulle ry op 'n sekretarisvoël se rug en ontmoet die
feetjies van die nege provinsies. Daar is feetjie Karlien van Limpopo, feetjie Orla van Mpumalanga, feetjie Aimee van die Oos-Kaap, feetjie Xa!nelle van die Noord-Kaap, feetjie Zia van Gauteng, feetjie Annetjie van die Vrystaat, feetjie Zwonaka van Noordwes, feetjie Nandi van Kwazulu-Natal en feetjie Shemeez van die Wes-Kaap. Kom toer saam met Didi en Freia en doen ook die aktiwiteite agter in die boek.

Author Hilde O'Neil

View full details