Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256485 | Published: January 26, 2024 |

As drome waar word

As drome waar word

Illustrator:Erna van der Merwe
Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Aliska kan nie soos ander kinders loop, dans en speel nie. Sy is baie vroeg gebore en het toe beroerte gekry. Dit het serebrale verlamming veroorsaak. Haar brein weet dus nie hoe om vir haar bene te sê om te beweeg nie. Maar daar is goeie nuus! Die dokter sê daar is 'n operasie wat kan help. Dalk word Aliska se droom om soos 'n ballerina te dans tóg waar.
Gelukkig bid Mamma en Pappa vir haar. Sy het ook 'n baie spesiale maatjie genaamd Fiefie.

View full details