ISBN: 9781991256546 | Published: January 26, 2024 |
Rumi
Rumi
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Rumi: Liefdesverse en aanhalings is 'n keur uit Jalāl al-Dīn Rūmī, die Midde-Oosterse Shakespeare, se omvangryke digkuns, uitgesoek en vertaal deur Dietloff van der Berg.
Rumi se werk het sedert die 1960's in Engelse vertalings 'n geweldige aanklank by lesers gevind en is steeds die topverkoper van alle digkuns in Amerika. Sy wêreldwye invloed is so groot dat UNESCO 2007 as die Rumi-jaar verklaar het ter herdenking van die 800ste jaar van sy geboorte.
Rumi: Liefdesverse en aanhalings (Love Poems and Quotes) is a selection of poems by Jalāl al-Dīn Rūmī, the Middle-Eastern Shakespeare's extensive volume of poetry chosen and translated by Dietloff van der Berg.
Rumi's works in English translation have resonated so strongly with readers since the 1960s that it is still the bestselling poetry in America. His worldwide influence is such that UNESCO declared 2007 as the year of Rumi, in commemoration of the 800th anniversary of the birth of the poet.
Author Dietloff van der Berg
Share
