Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256584 | Published: November 30, 2023 | Soft Cover

Van toeka af die toekoms in

Van toeka af die toekoms in

Author:Jaap Steyn
Author:SAAWK
Regular price R 385
Regular price R 0 Sale price R 385
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Van toeka af die toekoms in - Die geskiedenis van Afrikaans-Nederlands aan die Universiteit van die Vrystaat 1918-2023
Dit is 'n eerlike, gebalanseerde en geslaagde poging om die geskiedenis weer te gee van die oudste departement Afrikaans aan ons Suid-Afrikaanse universiteite.
Die departement het oor meer as 'n eeu 'n uitsonderlike bydrae tot Afrikaans en die dissipline Afrikaans gelewer. Dit sal hopelik as aansporing vir ander departemente van Afrikaans dien om met iets soortgelyks vorendag te kom.

View full details