Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256676 | Published: April 11, 2024 |

Hoop? Vir seker!

Hoop? Vir seker!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

ʼn Lewe deurspek met die trauma van verwerping, verpletterde drome, verlies van meer as een geliefde aan kanker, tienerselfdood, die alleen stryd met ʼn ongeneeslike siekte, prestasie gedrewenheid, professionele jaloesie en skyndood word later ʼn lewe van wondergenesing, wat lei na vergifnis, bevryding en ʼn unieke en passievolle derde kans op die lewe.

Die leser word genooi om nie net die skrywer se lewensreis mee te maak nie, maar ook dié van mense op haar pad wat soortgelyke omstandighede, emosies en ervarings beleef het en om saam na hoop te soek en dit te beleef.
Die leser word gekonfronteer met die ongenaakbaarheid van tyd en die noodsaaklikheid van vergifnis en vrymaking om sodoende te leef met passie en die sekerheid van 'n lewensdoel wat impak en 'n blywende verskil sal maak en dus 'n nalatenskap sal laat.

View full details