Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991256751 | Published: April 3, 2024 | Paperback

Sewe keer sondig

Sewe keer sondig

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

25 kortverhale, die een sondiger as die ander, sal die leser vermaak, ontroer, laat naels kou en dalk selfs laat glimlag.
Volgens oorlewering bestaan daar sewe dodelike sondes waaruit alle ander onheilighede voortspruit: hoogmoed, gierigheid, wellus, afguns, vraatsug, toorn, en luiheid.
44 skrywers, sommige baie bekend en sommige minder bekend, het dieselfde opdrag gekry: Neem die hand van ander skrywer en skep saam kortverhaal wat minstens een van die sondes met speur- of spanningselement beklee.
Skrywers soos Kerneels Breytenbach, Elsa Winckler, Didi Potgieter, Madelein Rust, Dibi Breytenbach, Hannes Barnard, Jan Vermeulen Christelle Wessels en Erla Diedericks het aan die projek deelgeneem.

View full details