Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991257253 | Published: January 20, 2025 | Hardcover

Baba se Aandenkingsbybel

Baba se Aandenkingsbybel

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Stel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Aandenkingsbybel. Kleurvol geïllustreer deur Honor Ayres, vleg hierdie betowerende versameling die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-verstaanbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.

Vang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroeë jare. Geniet die byvoeging van foto's van baba en die gesin. Vul die familiestamboom in - volg die wortels van liefde en geloof wat generasies aan mekaar verbind.

Baba se Aandenkingsbybel is 'n gekoesterde aandenking wat jou kleinspan op hulle geestelike reis sal vergesel. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels.

View full details