Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991261021 | Published: January 30, 2024 | Paperback

Natuurwetenskappe 3-in-1

Natuurwetenskappe 3-in-1

Regular price R 359
Regular price R 0 Sale price R 359
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie propvol, volkleurstudiegids help leerders om maklik vanaf basiese wetenskaplike konsepte tot die toepassing van kennis wat in die VOO-fase vereis word, te beweeg. Dit volg in die voetspore van die topverkoper Graad 9 Natuurwetenskappeboek.
Dit sluit in:
Omvattende Vaardighede-afdeling,
Georganiseerde, maklik-om-te-volg Notas
Vrae per Onderwerp
Gedetailleerde Antwoorde
Volkleurhardekopie en -eBoek
Sleutelkenmerke

Vaardighede-afdeling:
stap-vir-stap verduideliking van die wetenskaplike metode
uitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoekvraag
geïllustreerde opsomming van die voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
kurrikulumgerigte, omvattende maar tog bondige NOTAS per Onderwerp
duidelike, VISUELE OPSOMMINGS en ILLUSTRASIES
pragtige FOTO'S en BEELDE wat die teks verryk en belangstelling wek
stap-vir-stap, GEÏLLUSTREERDE PRAKTIKA met resultate en gevolgtrekkings
'n wye reeks VRAE en ANTWOORDE per Onderwerp
gedetailleerde MEMO'S met handige wenke in 'n aparte boekie
onderwyserWENKE regdeur die teks
VERRYKING om kritiese denke te stimuleer en kurrikuluminhoud met die regte wêreld te verbind
Hierdie langverwagte nuweling bied 'n maklik-om-te-volg, betroubare inleiding tot die uiteenlopende onderwerpe wat in hierdie verpligte en uitdagende vak gedek moet word. Die leerdervriendelike styl ondersteun onafhanklike leer, prikkel nuuskierigheid vir die Wetenskappe en bou selfvertroue in die bemeestering van die inhoud.

View full details