Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781991261274 | Published: July 16, 2024 |

EBW Ekonmiese & Bestuurswetenskappe + Template vir finansiele geletterdheid

EBW Ekonmiese & Bestuurswetenskappe + Template vir finansiele geletterdheid

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied 'n gebruikersvriendelike inleiding tot 'n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders 'n uitdaging inhou.

Al drie vakonderwerpe word op 'n toeganklike manier aangebied met duidelike verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.

Sleutelkenmerke:
Kurrikulum-gerigte omvattende notas
Leerdervriendelike diagramme
Konsep-gefokusde aktiwiteite met volledige antwoorde
Eksamenvraestelle met memo's
Fotokopieerbare templaatboek

View full details