Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781997447023 | Published: November 17, 2025 | Paperback

Karnaval in die dieretuin

Karnaval in die dieretuin

Illustrator:Günther Jakobs
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die dieretuin wemel van werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde - almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie? Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroue vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help.
Die dieretuin se hekke maak al amper oop en voor daardie tyd moet die raaisel opgelos wees!

Author Sophie Schoenwald

Illustrator Günther Jakobs

View full details