ISBN: 9781997447030 | Published: November 17, 2025 | Paperback
Slaaptyd in die dieretuin
Slaaptyd in die dieretuin
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ignatius Peperment Krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir 'n rustige slapie toe hy skielik 'n geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voel-voel rond in die donker.
En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap, die beertjie word net nie moeg nie en die klein vlermuisie is bang vir die donker. Dis net Oom Alfie, die dieretuinbaas, wat rustig lê en slaap. Sal Ignatius al die wakker diere aan die slaap kan kry?
'n Storie oor nie-aan-die-slaap-kan-raak-nie met wurmwoorde wat al langer word om makliker aan die slaap te raak.
Author Sophie Schoenwald
Illustrator Günther Jakobs
Share
