ISBN: 9781997447047 | Published: November 17, 2025 | Paperback
Kleintjies in die dieretuin
Kleintjies in die dieretuin
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dis groot opwinding in die dieretuin: Die dierebabas is daar!
Dis lente en in die dieretuin wemel dit van al die kleingoed! Soos dit nou maar gaan met kleintjies, verdwyn die verkleurmannetjies se dogtertjie en Ignasius Peperment Krimpvarkie moet haar gaan soek. Maar so maklik is dit nou ook nie, want sy kan verkleur om net
soos haar omgewing te lyk...
Ook die ander dierebabas het Natie se hulp nodig: Die erdvark- dogtertjie hou nie van rysmiere nie, die robdogtertjie wil nie swem nie en die klein flaminkie val om sodra hy aan die slaap raak. Ook maar goed dat Natie altyd 'n oplossing het!
'n Vrolike storie oor 'n klein krimpvarkie met 'n groot verantwoordelikheid: Kan jy vir Natie help om die klein verkleurmannetjie te vind?
Author Sophie Schoenwald
Illustrator Günther Jakobs
Share
