Skip to product information
1 of 4

ISBN: 9781997447177 | Published: November 19, 2026 | Paperback , Fiction

Ek kán, Kangaroe!

Ek kán, Kangaroe!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Lisa Bentley
Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Koeboe die klein kangaroe is gelukkig in sy mamma se buidel. Dis warm, veilig en snoesig. Hy wil graag vir altyd net daar bly. Maar een stormagtige nag verander alles.

Op ’n onverwagse avontuur ontdek hy dat hy baie dapperder is as wat hy ooit gedink het.

‘n Inspirerende verhaal oor moed, vriendskap en selfvertroue.

Author Hannah Peckham

Illustrator Lisa Bentley

View full details