ISBN: 9781997476122 | Published: May 18, 2026 | Paperback
Voor dit te laat is
Voor dit te laat is
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ná 'n geheimsinnige operasie in Simonstad word 'n Suid-Afrikaanse akademikus in België opdrag gegee om betrokke te raak by 'n joernalis uit Belarus. Sy is mooi, briljant—en waarskynlik 'n spioen.
By die Europese Parlement kruis Lex de Lange se pad ook met dié van Alina, 'n tolk uit Oekraïne. Hulle raak verstrengel in 'n dodelike spel van geheime, verraad en begeerte.
Met oorlogswolke wat saampak en toenemende konflik tussen Rusland en NAVO, is die wêreldorde op 'n mespunt gebalanseer.
Moeilike keuses oor lojaliteit, liefde en die lewe moet gemaak word.
Voor dit te laat is.
Author Quintus van der Merwe
Share
