Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781997476436 | Published: August 13, 2026 | Paperback

Verdagte 504

Verdagte 504

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 266
Regular price R 295 Sale price R 266
Out of print
VAT included.

Midde-in die Israel-Hamas-oorlog word Ben Kirsten as spioen gejag. Mossad se oë wyk nie. Kaalvoet vlug hy deur die Negev-woestyn en beland in ’n gebroke dorp. Niemand daar is ongedeerd nie. Elf weeskinders beveg hul vrese, totdat ʼn missiel die rowe afruk. Wanneer die wêreld om jou toeklap, gaan iets dieper oop, en Ben vind liefde, waarvoor daar in oorlogstyd min plek is. Dit het egter ’n prys. Sonder dokumente vlug hy suidwaarts, Kaapstad toe. Oorlewing word ’n dobbelspel: gevaarlike grense, verraderlike waters, en in die donker greep van hoop en verlies worstel hy ook met God. Om onskuldig te wees, beteken nie jy is veilig nie.

View full details