Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781997476573 | Published: September 30, 2026 | Paperback

Wonderwater

Wonderwater

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

“As Wonderwater vir my, Farkie, en Poppetie weer bymekaar bring, sal ek vir die eerste keer waarlik glo natuurgenesing is meer as kwaksalwery.” “Wonderwater is eintlik ’n liefdesverhaal wat sukkel om gelukkig te eindig.

Dit gaan oor my, dokter Farkie Hartwig, en Poppetie. Dis ook die storie van Wonderwater, die kliniek in Zandfontein aan die voet van die Magaliesberg, waar Hartwig-kruiedokters geslagte lank reeds mense se mankemente regsien.

Die bakermat van die besigheid was stamvader Pokkie Geswind se kennis van veldmedisyne. Pokkie het wit getrou en die eerste Hartwig geword. Ses geslagte later dreig die dinastie om uitmekaar te val.

View full details