Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781998984114 | Published: October 13, 2025 | Paperback

Ons Grootste Springbokhelde: Du Toit

Ons Grootste Springbokhelde: Du Toit

Author:Don Nelson
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Ek maak altyd die grappie dat as daar 'n with plastieksak oor die veld waai, Pieter-Steph dit ook sal agternasit. Hy is soos 'n masjien.' - Jacques Nienaber.
Pieter-Steph du Toit het grootgeword met 'n sterk gevoel dat hy vir iets groot bestem is. Die familie-nalatenskap was altyd vir hom belangrik, en hy was bewus van 'n gevoel van verantwoordelikheid omdat hy die Du Toit-naam dra.

Author Don Nelson

View full details