1
/
of
1
ISBN: 9781998984121 | Published: October 13, 2025 | Paperback
Ons Grootste Springbokhelde: Etzebeth
Ons Grootste Springbokhelde: Etzebeth
Author:Don Nelson
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ek is so dankbaar om jou vriend te wees en ek kan nie wag om my kleinkinders te vertel ek het saam met Eben Etzebeth gespeel nie - Siya Kolisi.
Sedert hy vleuel was vir Hoerskool Tygerberg se o. 16B-rugbyspan, het Eben Etzebeth uitgestyg en op die ouderdom van 20 'n Springbok en 'n legende in Suid-Afrikaanse rugby geword.
Author Don Nelson
Share
