Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781998984138 | Published: October 13, 2025 | Paperback

Ons Grootste Springbokhelde: Kolbe

Ons Grootste Springbokhelde: Kolbe

Author:Don Nelson
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Met sy beroemde systappie is hy by Owen Farrell verby, en die doellyn was oop voor hom. Cheslin Kolbe het sy vuis triomfantelik gelig en sy hande in 'n dankiesegebaar byeengebring. Dit was 'n droom van 'n drie wat die skare lank sal onthou - almal wat daar was en die miljoene TV-ondersteuners.
Kolbe is die verhaal van 'n jong seun uit moeilike omstandighede was sy droom om 'n Springbok te word, verwesenlik het.

Author Don Nelson

View full details