1
/
of
1
ISBN: 9781998984152 | Published: October 13, 2025 | Paperback
Ons Grootste Springbokhelde: Pollard
Ons Grootste Springbokhelde: Pollard
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Don Nelson
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ek het geweet ek het werk gehad om te doen. As 'n rugbyspeler leef jy hiervoor. Gelukkig het dit uitgewerk - Pollard oor daardie skop wat die Springbokke na die 2023 Rugby-Wereldbeker-finaal geneem het.
Handre was van jongs af bestem vir uitmuntendheid, en die Bulle het hom 'n kontrak aangebied toe hy nog op skool was.
Author Don Nelson
Share
