Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9789000041251 | Published: December 2, 2024 | Paperback

Timmy se geheim

Timmy se geheim

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Timmy het 'n geheim. En in 'n kinderhuis is enige geheim wat jou anders maak 'n gevaarlike ding. Timmy steek sy geheim baie goed weg! Rooijan is die kinderhuis se grootste boelie. As hy Timmy se geheim te wete moet kom...Maar dan gebeur iets onverwags en Timmy moet sy geheim oor Krummels met sy grootste vyand deel. Sal Timmy vir Krummels kan veilig hou teen Rooijan?

View full details