Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9789000041480 | Published: August 28, 2025 |

September 2025 Romanza Boekpak

September 2025 Romanza Boekpak

Author:Bets Smit
Regular price R 440
Regular price R 0 Sale price R 440
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Droomwewer - Bets Smith
Ná 'n vernederende insident by die werk, verwag Mariechen Jonker onmiddellike ontslag. 'n Werksaanbod naby Kaapsehoop bied 'n welkome uitkoms, veral omdat sy by haar geliefde tante kan gaan bly.

Om 'n hart te tem - Ciska Olivier
Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed. Sy is terug vir vergelding.

Om Isla op te pas - Elsa Winckler
Isla Vosloo se lewe word bedreig ná sy haar nuwe baas aangekla het van teistering. Toe hy haar dreig en begin agtervolg, moet sy teen haar wense haar vriendin se broer, Janco Watermeyer, toelaat om by haar in te trek tot haar woonstel beveilig is.

Die lysie man - Salma Swanepoel
Louisa het 'n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy.
Haar mede-onderwyser, Bernard, het nie donker hare en blou oë soos Louisa se droomman nie. Boonop loop hy ná 'n slegte ervaring maar lig vir meisies.

View full details