Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9789000041664 | Published: March 4, 2026 | Paperback

Nuut, alles nuut

Nuut, alles nuut

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Gedigte en gebede oor die naweek wat die wêreld verander het. Hierdie digbundel begin met sewe gedigte van sewe strofes elk in ʼn elegies-verhalende styl. Hierdie gedigte besin en herleef Jesus se lydenstyd met die sewe temas:

1) Sewe profesieë oor Jesus se laaste dae,
2) Sewe woorde in die Tuin van Getsemane,
3) Sewe woorde in die hof,
4) Sewe herinneringe langs Via Dolorosa,
5) Sewe kruiswoorde,
6) Sewe trane by sy begrafnis, en
7) Sewe opstandingswoorde.

Ter afsluiting is daar ʼn versameling gedigte en gebede uit die skrywer se Paasroman, Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure.
“In donkerste donkerte / met sy keel kurkdroog, brandend / die Heer van die hele skepping / smeek Skrifvervullend: 'Ek is dors.'” (Jesus van Nasaret)

Author Jopie Coetzee

View full details