ISBN: 9798988132929 | Published: June 26, 2024 | Paperback
Kweek kinders met karakter
Kweek kinders met karakter
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Wat kan ek van die nuwe boek verwag?
Splinternuwe kenmerklysies om babas, kleuters, kinders, tieners en ouers se persoonlikhede te ontgin
Praktiese toepassing van temperamentkennis in ouerskap
'n Beter verstaan van al die kombinasiebome en kontrabome
Wenke om beter met elke Boomsoort te kommunikeer
Hoe elke soort ouer elke soort kind se persoonlikheid kan vier, vorm en verryk
Praktiese dissiplinewenke vir alle ouderdomme gebaseer op temperament en 'n beter verstaan van 8 tipes wangedrag
Skakels na dissiplinehulpmiddels deur Immergroen Ouerskap om jou kind se dissiplinering makliker en positiewer te maak
Author Hettie Brittz
Share
