Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639749464 | Published: September 4, 2026 | Paperback

Afskop na Liefde - Grootdruk

Afskop na Liefde - Grootdruk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 320
Regular price Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Mika Krige, skrumskakel van die Jacaranda Braves, reageer briljant op die spel wat voor haar ontvou. Haar stiefbroer se dreigemente en haar vrees vir mislukking hou haar persoonlike spelplan terug.

Tiaan Morkel is aanmatigend. Sy wys sy hulp om met boks-skoppe te help, van die hand, sy hou nie van aantreklike mans nie. Tog moet sy haar trots sluk, sy het hom nodig. Met gevaar wat terugkeer en gevoelens wat verdiep, moet hulle besluit: speel hulle saam tot die eindfluitjie blaas, of verloor hulle die spel langs die veld?

Elke afskop hou ’n nuwe geleentheid in. Om dit prakties toe te pas, is makliker gesê as gedaan.

Author Elsabé Welman

View full details