Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776058587 | Published: October 12, 2026 | Paperback , Fiction

Bek vol stories

Bek vol stories

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 207
Regular price R 230 Sale price R 207
Out of print
VAT included.

In Bek vol stories word die daaglikse gang van sake op sy kop gekeer.

Alledaagse mense word in buitengewone oomblikke vasgevang. Wat soos 'n gewone dag begin, ontspoor in iets onheilspellends.

Geheime borrel uit, en niks is meer so eenvoudig soos dit lyk nie.

Stories wat jou laat lag, jou hart roer en jou soms onkant betrap. Wat jou laat besef dat die gevaarlikste dinge dikwels in die gewone skuil.

Ontmoet 'n man wat dalk meer van rooikoppe weet as wat hy behoort, 'n huisvrou wie se wêreld begin verbrokkel, 'n bejaarde vrou wat haar vryheid herontdek op 'n brullende motorfiets, en 'n stil boer met geheime wat soos skadu's oor sy plaas hang.

Author Rita Swanepoel

View full details