Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639749440 | Published: September 4, 2026 | Paperback

Beklitsde Kersfees - Grootdruk

Beklitsde Kersfees - Grootdruk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

As sewentienjarige word Fourie Lemmer gevonnis vir moord. Kersfees herinner hom aan die dag toe beide sy ouers afgesterf en sy familie hom verraai het.

’n Inbraak in sy berghut maak hom angstig. Is die versteekte goedere weg? Carmi Ras is ’n privaat speurder met ’n innemende persoonlikheid. Familiebande en -tradisies lê hoog op haar prioriteitslys. Om nooit betrokke te raak by iemand aan die verkeerde kant van die gereg nie, is haar motto in die lewe. Fourie en Carmi se ontmoeting geval albei. Carmi vors sy agtergrond na. Sy is woedend en ontsteld.

Fourie voel ongemaklik toe hy besef watter beroep sy en haar pa volg. Hy is die josie in omdat sy vir hom gelieg het. En dan is daar sy Kersfees-fobies… Fourie en Carmi bevind hulself tussen die vloer en politoer. Is daar spasie vir ’n toekoms?

Author Elsabé Welman

View full details