Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781048373004 | Published: November 10, 2026 | Hardcover , Non-Fiction

De Jager 90

De Jager 90

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Danie de Jager (1936-2003) sou vanjaar 90 jaar oud gewees het. Hy word steeds beskou as een van ons mees veelsydige beeldhouers met ‘n voortreflike aanvoeling vir medium, vorm en beweging. Hierdie boek vertel op onderhoudende wyse die storie agter sy monumentale huldigingswerk, en bied ook ‘n interessante blik op hom as kunstenaar en mens.

Author Marius Ackermann

View full details