Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871893 | Published: January 5, 2027 | Paperback , Fiction

Die koningin se hart

Die koningin se hart

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 104
Regular price R 115 Sale price R 104
Out of print
VAT included.

Sal hy haar hart eerste verower? Of sal sy sy hart eerste kan verander?

Sheva, die koningin van Skeba arriveer in Jerusalem om ’n boodskap aan koning Salomo te bring. Sy vind ’n man wie se hart verskeur is tussen goddelike wysheid en menslike swakheid. Sy raak verlief op hom en haar missie en haar liefde vir hom versmelt ineen. Sy daag sy ydelheid uit en waarsku hom teen die haremvroue se verleiding.

Toe begeerte haar integriteit toets, en die koning nie haar hart hoor nie, moet sy kies tussen haar liefde vir hom of haar roeping van God. Maar halfpad terug huis toe kom haal hy haar, met ’n belydenis uit sy hart.

Author Frenette van Wyk

Author ROMANZA JANUARIE 2027

View full details