Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781048314984 | Published: November 12, 2026 | Paperback , Fiction

Die Marlyne: Swemspan Speurders

Die Marlyne: Swemspan Speurders

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Vier vriende het twee doelwitte: wen die wisselslagaflos en vind uit wat begrawe is by die verlate huis – voor dit verdwyn.

Cat voel te klein en te skaam en te vreemd in die nuwe dorp – tot haar bure, Keeya, Tumi en Neil, haar oorreed om by die swemklub aan te sluit en ook deel te word van hul Marlyn-bende. Die vier vriende kom onverwags op iets vreemds af.

WIE is die geheimsinnige delwer en WAT het hy by DIE VERLATE HUIS begrawe?

Ongelukkig werk speurwerk en swemkompetisies nie baie goed saam nie. Nietemin moet die Marlyne soos blits swem, vinnig dink en mooi saamwerk om genoeg bewyse in te samel voor die skelm dalk sy goed uitgrawe en wegkom met 'n misdaad.

Author Gisela Lindeque

View full details